Bybel101 26 Maart 2025 hero artwork

Bybel101 26 Maart 2025

Lewende Woord Hartenbos Bybel 101 ·
00:00:00
00:00:00

Notes

Bybel101: Efesiërs 4:1-16

Ons het saam gekyk na die impak van eenheid in die Kerk op grond wat Paulus skryf aan die kerk in Efesiërs. Ons het ook gesien dat ons elkeen 'n deel is van die liggaam van Christus, dus het ons 'n ander funksie maar dieselfde waarde

Listen on