
Bybel101 16 April 2025.mp3
Lewende Woord Hartenbos Bybel 101 ·
00:00:00
00:00:00
Notes
Bybel101: Efesiërs 5:1-14
Ons het verder gekyk na die boek Efesiërs en hoe Paulus ons bearbei om in die lig te wandel as ons heilig wil wees. Ons het gesien dat ons kan uitvind of iets heilig is deur God te kan dank vir dit.