Bybel101 23 April 2025 hero artwork

Bybel101 23 April 2025

Lewende Woord Hartenbos Bybel 101 ·
00:00:00
00:00:00

Notes

Bybel101 23 April 2025

Ons kyk verder Efesiërs deur te begin kyk na hoe 'n christelik huwelik moet lyk. Daar bestaan 'n moontlikheid dat kerke stry oor die teks omdat dit maklik verkeerd interpreteer kan word. Charl verduidelik sulke konsepte in hierdie episode van Bybel101

Listen on