
Bybel101 4 Junie 2025
Lewende Woord Hartenbos Bybel 101 ·
00:00:00
00:00:00
Notes
Bybel101 4 Junie: Die Wysheids Psalms
In ons studie van die boek Psalms kan ons nie vers vir vers deur die boek werk nie. Ons moet die algehele groter prentjie sien. Daarom werk Charl met ons deur die tipe Psalms deur hierdie week saam te kyk na die Wysheids Psalms