Bybel101 11 Junie 2025 hero artwork

Bybel101 11 Junie 2025

Lewende Woord Hartenbos Bybel 101 ·
00:00:00
00:00:00

Notes

Bybel101 11 Junie 2025: Die Klaag Psalms

Die Psalmsboek bestaan uit verskillende tipes Psalms, maar die grootste gedeelte is die Klaag Psalms. Dit beteken dat die grootste gedeelte van Psalms vind ons skrywers wat hulle emosies neerpen en voor God neersit. Presies hoe hulle dit doen is wat Charl oor gesels in hierdie week se Bybel101

Listen on