Bybel101 25 Junie 2025 hero artwork

Bybel101 25 Junie 2025

Lewende Woord Hartenbos Bybel 101 ·
00:00:00
00:00:00

Notes

Bybel101 25 Junie 2025: Die Koningspsalms

Die laaste kategorie van Psalms waarna ons kyk in Bybel 101. Dit is Psalms wat geskryf is vir oomblikke in die koning van Israel se lewe, maar ons sien ook dat die nuwe testament dit aanhaal vir Jesus. Die rede vir dit is omdat in die nuwe testament Jesus gesien word as die Koning van Israel.

Listen on