Bybel101 30 Julie 2025
Lewende Woord Hartenbos Bybel 101 ·
00:00:00
00:00:00
Notes
Bybel101 30 Julie: Inleiding tot Kolossense
Die brief aan die gemeente in Kolossense is 'n baie relevante boek vir die kerk vandag omdat dit 'n gemeente is wat heeltyd moes veg teen die indringing van die buitewêreld. Om konteks en agtergrond van hierdie boek vir ons te gee voor ons in diepte sessie het Charl hierdie inleidingsessie gehad.