Bybel101 10 September 2025 hero artwork

Bybel101 10 September 2025

Lewende Woord Hartenbos Bybel 101 ·
00:00:00
00:00:00

Notes

Bybel101: Verhoudings in Kolossense

In hierdie week se Bybel101 praat ons die verhoudings wat Paulus uitlig in Kolossense. Ons het gesien hoe die huwelik moet werk, hoe ons kinders grootmaak en hoe ons moet werkgewers en werknemers wees

Listen on