Bybel101 17 September 2025
Lewende Woord Hartenbos Bybel 101 ·
00:00:00
00:00:00
Notes
Bybel101 17 September 2025
Ons het die boek Kolossense klaar gemaak deur te kyk na hoe Paulus sy medewerkers groet. Dit is 'n gedeelte wat ons vinnig deur lees en voel daar is nie veel nut in nie, maar tog gee dit ons 'n blik in die lewe van Paulus