
Sondagoggend 14 Desember 2025
Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste ·
00:00:00
00:00:00
Notes
Die HEILAND is gebore
Ons kyk vandag na wat dit beteken as ons Jesus die titel "Heiland" gee? Van wat red Hy ons? Wat gee Hy vir ons? Hierdie is die tipe antwoorde wat Charl gee in hierdie boodskap