
Sondagoggend 28 Desember 2025
Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste ·
00:00:00
00:00:00
Notes
Nou wat Nou?
As Kerfees verby is beleef ons soms 'n depressie. Dit kan wees omdat ons besef die vakansie is verby, maar Charl glo dit is omdat Jesus gevier het en nou minder tyd het om oor Hom te gesels. Maar die opgewondenheid kan en moet blywend wees, want ons weet daar kom nog 'n dag wat Jesus gaan kom! En dan gaan Hy ons nooit weer los nie