
Sondagoggend 18 Januarie 2026
Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste ·
00:00:00
00:00:00
Notes
Jou rigtingwysers vir 2026
Hierdie jaar gaan vir seker twee goed vir ons in hou. Die eerste is tye wat 'n reaksie verlang, of dit goeie, slegte uitdagende tye is, dit vereis dat ons reageer. Die tweede is dat ons in hierdie jaar voor keuses gaan staan. Charl gesels met ons in hierdie boodskap hoe ons moet reageer op daai tye asook hoe ons moet keuses uitoefen