
Sondagoggend 8 Februarie 2026
Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste ·
00:00:00
00:00:00
Notes
Sondagoggend 8 Februarie 2026
Ons is besig om te kyk hoe ons gemaksones moet skuif en hoe ons die Evangelie moet verkondig. Hierdie week het ons saam gekyk na Fillipus en Ethiopiër en wat gehoorsaamheid gedoen het. Ons moet gehoorsaam wees aan God, want ons het weet nie aldag met watter mense ons te doen kry nie.