
Sondagoggend 1 Maart 2026
Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste ·
00:00:00
00:00:00
Notes
Sondagoggend 1 Maart 2026: Verstaan jy dit?
In Kolossense skryf Paulus vir die gemeente dat hy en Timoteus elke dag God dank vir hulle getrouheid aan die Evangelie. Hy noem dat hulle getrouheid sy oorsprong vind in die feit dat die Evangelie hulle toekoms vir seker. Ons moet ons lewe leef nie met die oog op wat ons nou het nie, maar met die oog op wat ons gaan kry.