Goeie Vrydag 3 April 2026 hero artwork

Goeie Vrydag 3 April 2026

Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste ·
00:00:00
00:00:00

Notes

Goeie Vrydag 3 April 2026

Jesus het vir ons die Paaslam geword, Hy is letterlik vir ons geslag, maar hoekom? Is daar nie dalk 'n makliker manier wat God ons kan red nie?

Hierdie is die vrae wat Charl vir ons beantwoord in die boodskap

Listen on