
Sondagoggend 14 Junie 2026
Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste ·
00:00:00
00:00:00
Notes
14 Junie 2026: Gevorderde Geloof
Charl gesels met ons die feit dat geloof soms vereis dat ons moeilike vrae moet vra sonder om die antwoord te kry. Ons het ook gesien dat ons geloof gebaseer is op Jesus meer as op ons emosies