
Sondag 28 Junie 2026
Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste ·
00:00:00
00:00:00
Notes
Sondag 28 Junie 2026: Die uiteinde van ons geloof
In hierdie week se boodskap het Charl met ons gesels oor waarnatoe ons geloof ons lei. Charl het vanuit Hebreërs 11 ons geleer dat ons geloof altyd 'n gewillige aktiewe gehoorsaamheid aspek behels.