Sondagoggend 4 Oktober 2026 hero artwork

Sondagoggend 4 Oktober 2026

Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste ·
00:00:00
00:00:00

Notes

Sondagoggend 4 Oktober 2025: Vir Almal

Baie keer as ons luister na die Bybel dan dink ons dat die Heilige Gees net met sommige mense praat, maar die boek Handelinge maak dit duidelik dat elkeen die stem van die Here kan hoor.

Listen on