
Sondag Oggend 8 November 2026
Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste ·
00:00:00
00:00:00
Notes
Sondag Oggend 8 November 2026: Die Swaard
Ons het saam gekyk na wat Paulus bedoel as hy die Bybel 'n swaard noem. Hoe moet ons dit verstaan? Hoe moet ons dit uitleef? Dit is die vrae wat Charl beantwoord in hierdie week se boodskap