Sondagoggend 17 Mei 2026 hero artwork

Sondagoggend 17 Mei 2026

Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste ·
00:00:00
00:00:00

Notes

Sondagoggend 17 Mei 2026

Charl het ons bedien oor die toets van ons gawes. Die Here gee vir elkeen van ons vermoëns en gawes en die gebruik daarvan is nie aldag die uitdaging nie, die motivering vir die gebruik is. Ons hou daarvan om ons gawes uit te leef as ons weet dit gaan ons aansien gee en ons verhinder dit soms uit vrees dat ons verwerping gaan beleef

Listen on