
Sondagoggend 7 Junie 2026
Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste ·
00:00:00
00:00:00
Notes
Sondagoggend 7 Junie 2026
Ons is almal feitlik in 'n geloofskrisis. Ons weet ons moet glo, maar soms dink ons dat ons baie moet glo en vergeet dat geloof nie gemeet kan word nie. Geloof moet in iets wees, geloof moet in Jesus wees